Mary Brian

Mary Brian
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1906-02-17)17 Februarie 1906
Sterfte 30 Desember 2002 (op 96)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mary Brian (17 Februarie 1906 – 30 Desember 2002) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Beau Geste (1926), The Front Page (1931), Charlie Chan in Paris (1935), en The Amazing Adventure (1936).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy